Bespreek by ons

De Vette Mossel is heeljaar oop vanaf 16 November 2016!

TARIEWE
R230 volwassene
R100 9-13 jaar
R60 5-8 jaar
R0 0-4 jaar


Prys vir heel Weskus-kreef/Garnale op versoek en beskikbaarheid.
Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar.

 

Sessies

Ontbyt             08h00 – 11h00
Middagete        12h00 -  15h00
Aandete           18h00 – 22h30

Buffet Sessies:  Sessions sal oopmaak as daar 25 of meer besprekings is. Indien nie, is ons a la carte spyskaart beskikbaar.

Middagete        12h00 – 15h30
Aandete           18h00 – 22h30


Kontak
Tel: 060 371 6768

Besprekingsvorm

Bespreking is noodsaaklik. Eerstens om u telleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u te kan voor te berei en te verseker dat u ‘n onvergeetlike ervaring beleef. Besprekings word met volle betaling via EFT bevestig. Eerstens oprede ons begin om duur seekos voorberei nog voor u opdaag en tweedens weens verstaanbare veiligheidsredes. Ons het ook geen kredietkaart-geriewe nie – ons is op die strand!
Hoeveelheid Gaste:
1000 characters left

Verskeie Mossels

Ons het vier De Vette Mossel Restuarante in Suid-Arika
Kliek op die verskeie links aan die regterkant om elkeen van ons resturante se webtuiste tebesoek en n bespreking temaak.