Agter watter Duin/Bos?

DE VETTE MOSSEL @ Nelspruit

Lakeview Lodge, 4,9km op die Kaapsehoop pad oorkant Bushveld Lodge.

(Tussen disse baljaar die jongklomp – en jonk van gees – op ons seestrand of gaan maak lyf nat in ons eie “see” – ‘n lekker plaas swemdam!)

GPS:
S25° 29.368' E30° 56.170'

Verskeie Mossels

Ons het vier De Vette Mossel Restuarante in Suid-Arika
Kliek op die verskeie links aan die regterkant om elkeen van ons resturante se webtuiste tebesoek en n bespreking temaak.